Skryf ‘n opstel van 80 tot 100 woorde oor jou lewe as ‘n tiener.
(Write an essay of 80 to 100 words about your life as a teenager.)
Tienerlewe: Musiek, Vriende en Skoollewe vir my!
Daar is baie aspekte in ‘n tiener se lewe soos skoollewe, musiek en vriende. Al die aspekte is belangrik vir my.
Eerstens MUSIEK! Musiek speel ‘n groot rol in my lewe want dit is goed om op te dans, goed om te help ontspan en dit maak my gelukkig.
Nou, VRIENDE! Dit is goed om vriende te he want hulle sit saam met my, lag met my en ons het baie pret.
Laastens, SKOOLLEWE! Skoollewe is ‘n baie belangrike aspek vir my want ek leer by die skool en maak vriende by die skool.
In ‘n neutedop: vriende, musiek en skool is tienerlewe!
By Noor Ally
113 words